Merensky landbou akademie

DIE PLASIES

Merensky Landbou Akademie is 'n dubbelmedium skool geleë in Tzaneen, Limpopo. Op 30 Januarie 1936 open die deure van 'n skool wat oor die jare duisende leerlinge help vorm het.

Leerders word vandag die geleentheid gebied om hulself in 'n wye verskeidenheid leerareas te ontwikkel wat Algemeen Akademies, Agri-Wetenskappe, Tegnies en Musiek, Dans, Drama en Kuns insluit. 

PUBLIKASIES

2025 WatJyWilWeet

2024 Jaarblad